Vensters van my Hart
Vensters van my Hart. In Vensters van my Hart gee sy jou ‘n klein kykie in hoe dingetjies deur haar oë gesien word. Laslappie Kombers dra sy op aan elkeen wat so groot deel van haar lewe uitmaak. Lewensskets: Annatjie Venter is in Kimberley gebore en daar groot geword, woon tans in Welkom. Is […]
Lees verder...→Borsies en Boudjies
Borsies en Boudjies. My stukkie geskiedenis Roodepoort was my geboortedorp en daar het ek met skool klaar gemaak met ‘n aantal jare in Vereeniging. Na ‘n tweejarige diplomakursus by Hugenote Kollege in Wellington, het ek besluit dit sal eendag my dorp wees waar ek wil bly. Nou woon ek al 40 jaar hier saam met […]
Lees verder...→Nikayla, My Engelkind
Nikayla, My Engelkind. Janet Cloete het grootgeword in ‘n myn dorpie, Westonaria. In 1988 verwerf sy ‘n sertifikaat van Teologiese studie en raak betrokke by jeugwerk by haar plaaslike gemeente. Op 15 September 2002 verander haar lewe onherroeplik toe haar derde kind gebore word met Down Sindroom. Sy gebruik hierdie lewensondervinding en verwoord dit […]
Lees verder...→Die Spanjaard
Die Spanjaard Annette Van Tonder, ‘n onderwyseres van Ellisras, se ego word ernstig geknou deur ‘n sekuriteitswag, Fanie Van Blerk. Sy verafsku hom, veral toe dit ‘n tweede keer gebeur het. Sy braak gal teenoor hom toe hy by die skool ‘n aanbieding kom doen oor helikopters vlieg an lug paramedici. Hy doen hom voor […]
Lees verder...→Verwronge Wraak
Verwronge Wraak Die strate van Kaapstad word geterroriseer deur ‘n reeksmoordenaar wat jong vrouens vermoor en hul liggame nakend laat. Elkeen het ‘n koeëlwond in die kop. Die Polisie besluit om daadwerklike ondersoek te doen en nader kaptein Wouter Malan, ‘n ervare reeksmoord speurder van Boland. Na Wouter sy vrou uitvang op video na sy […]
Lees verder...→Die telbord van jou lewe
My reis van die afgelope 53 somers word van jou verwoord in hierdie boek. Dit was ‘n reis van val en opstaan, ‘n reis van vele opdraendes, Lewe maar dit was ‘n reis waarin ek opnuut besef het dat wanneer God ons navigeerder is, ons veilig by ons bestemming sal aankom. My wens vir elkeen […]
Lees verder...→Fatal Night
Fatal Night After a genealogical procedure, Alison Gibbs is ready to carry on with her normal love life. Her husband, Jerry, is the man of her dreams, but it seems that he is no longer interested in her. He had to go too long without her love. Alison believes he is seeing another woman. She […]
Lees verder...→Temmer van sy hart
Temmer van sy Hart Mariëtte Swart kry ‘n gesogte pos by die dieretuin, die laaste stappie voor sy die beroep inpalm wat sy so lankal begeer. Sy stel ‘n veearts van die buiteland aan wie Afrikaans praat. Hy is uiters bekwaam. Sy kom goed met hom oor die weg en gou is hulle vriende, al […]
Lees verder...→Melissa
Melissa Wanneer Melissa van haar perd af val en en verlam is. gee sy Hardus, haar geliefde die trekpas, want sy wil nie ‘n meulsteun aan sy nek wees nie. Hy weier dat sy alleen besluit en vra vir ‘n maand om haar saam met hom te neem en dan alleen sal hulle saam besluit. […]
Lees verder...→Soekie
Soekie Soekie Markgraaff het op drie-en-twintigjarige ouderdom pas klaargemaak met haar studies in Kaapstad na sy ‘n liefdesteleurstelling gehad het. Thinus kon dit nooit aanvaar dat sy ‘n maagd wil bly om dit vir haar man eendag te offer nie. Sy gaan direk na haar vakansie by Radio Suid werk as boekhouer en aflos platejoggie. […]
Lees verder...→









