Boekwinkel

Leoni word groot – Johan Crous

Leoni word groot – Johan Crous As skooldogter bewonder Leoni du Plessis haar sportheld, die Springbok rugbyspeler, Altus Van Tonder, alias Blits Van Tonder. Sy is ook op sosiale media met hom bevriend.Wanneer ‘n motorongeluk sy bene eis moet hy ophou speel en sy verloofde, die model, skop hom onder sy gat. Blits verdwyn van […]

Lees verder...

Ilse – Johan Crous

Ilse – Johan Crous Die verhaal van ‘n ouer vrou wat liefde gevind het by ‘n jonger man. Ilse word summier by die nuwe hotel weens oneerlikheid ontslaan, maar haar baas gooi haar saak uit en bevorder haar tot direkteur, sonder dat sy hom ontmoet het, en dit slegs op die aanbeveling van haar kantoor […]

Lees verder...

Yolanda se beurt – Johan Crous

Yolanda se beurt – Johan Crous   Wanneer Yolanda vir Marius Van der Sandt, die skrywer, ontmoet is dit liefde met die eerste oogopslag. Alle verloop reg en die verhouding groei vinnig. Yolanda weet gou genoeg dat hy die man is wat sy wil hê.Wanneer sy hom egter weens ‘n misverstand verstoot, is hy weg […]

Lees verder...