Nuus

Boekbekendstelling te Gordonsbaai 27 Oktober 2018

Mariëtte het dit weer gedoen met die suksesvolle boekbekendstelling deur Mar-Leo Publiseerders. 27 Oktober sal onthou word as die dag waarop Mariëtte soveel skrywers en vriende bymekaar gebring het in Gordonsbaai. Veels Geluk Mariétte, jy is ‘n wenner uit en uit.   Voor die tyd. Mariëtte, die organiseerder en Johan Crous, die seremoniemonster. Mariëtte se […]

Lees verder...

Sluiting.

Die kantore van Mar-Leo Publiseerders is gesluit tydens die skoolvakansie vir die tydperk 29 Maart tot 7 April 2018. Ons monitor die eposadres en beantwoord oproepe waar moontlik. U is steeds welkom om u dokumente na ons per epos te stuur. Ons sal steeds daarna kyk tydens hierdie tydperk. Ons kantoor is op 8 April […]

Lees verder...

Boekbekendstelling 10 Maart 2018 – Gordonsbaai.

Die Beste Boekbekendstelling Ooit! Almal is dit eens dat Mariëtte Van Dyk van Mar-Leo Publiseerders die beste boekbekendstelling ooit gehou het. Dit was op Saterdag 10 Maart 2018, Langs die See van Gordonsbaai. Dit was gehou by die bekende digteres Deirdre Jonker en Eddie Stewart. Die skrywer het dit ook bygewoon en sowaar ek stem […]

Lees verder...