
Die telbord van jou lewe - Boela Swanepoel
My reis van die afgelope 53 somers word van jou verwoord in hierdie boek. Dit was 'n reis van val en opstaan, 'n reis van vele opdraendes, Lewe maar dit was 'n reis waarin ek opnuut besef het dat wanneer God ons navigeerder is, ons veilig by ons bestemming sal aankom. My wens vir elkeen wat hierdie boek mag lees, is die volgende: “Ek wens vir jou 'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop sodat jy hartsvreemde paaie sal agter laat en jou vredespad kan vind.”