Gedigte van ‘n Gypsy Siel – Cornelia Pretorius
Gedigte van ‘n Gypsy Siel – Cornelia Pretorius. Biografie:
Lees verder...→Leoni word groot – Johan Crous
Leoni word groot – Johan Crous As skooldogter bewonder Leoni du Plessis haar sportheld, die Springbok rugbyspeler, Altus Van Tonder, alias Blits Van Tonder. Sy is ook op sosiale media met hom bevriend.Wanneer ‘n motorongeluk sy bene eis moet hy ophou speel en sy verloofde, die model, skop hom onder sy gat. Blits verdwyn van […]
Lees verder...→Ilse – Johan Crous
Ilse – Johan Crous Die verhaal van ‘n ouer vrou wat liefde gevind het by ‘n jonger man. Ilse word summier by die nuwe hotel weens oneerlikheid ontslaan, maar haar baas gooi haar saak uit en bevorder haar tot direkteur, sonder dat sy hom ontmoet het, en dit slegs op die aanbeveling van haar kantoor […]
Lees verder...→Yolanda se beurt – Johan Crous
Yolanda se beurt – Johan Crous Wanneer Yolanda vir Marius Van der Sandt, die skrywer, ontmoet is dit liefde met die eerste oogopslag. Alle verloop reg en die verhouding groei vinnig. Yolanda weet gou genoeg dat hy die man is wat sy wil hê.Wanneer sy hom egter weens ‘n misverstand verstoot, is hy weg […]
Lees verder...→Hoop Bestaan – Claudine Lombard
Hoop Bestaan – Claudine Lombard. Biografie:
Lees verder...→Lewenssketse – Chantel Vergotine
Lewenssketse, ‘n Digbundel – Chantel Vergotine. Biografie: CHANTEL VERGOTINE is op 28 Oktober 1969 (‘n maandná die historiese groot aardbewing) op dieskilderagtige dorpie Ceres, in die Kaapse Wynland endistrikte gebore. Sy kom uit ‘n gesin van drie (eenbroer, Ferdie en een suster, Mariske). Haar oorledemoeder was Catherine (Trienie) Carolus, en pa JapieCarolus. Sy self is […]
Lees verder...→Refleksie en Introspeksie
Fefleksie en Introspeksie – Cecile Vermaak Dorfling.
Lees verder...→Staan ‘n bietjie stil – Carin Van Deventer
Staan ‘n bietjie stil – Carin Van Deventer. Biografie: LEWENSSKETSEK IS GEBORE IN 1969 DIE JAAR WAT SO GEWILD GERAAKHET MET BRAIN ADAMS SE LIEDJIE 1969.Dit was blote geluk gewees Of my pa se liefde vir vertaalwerk watmy weer n liefde vir ons taal en skryfwerk gegee het.Ek het begin skool gaan te Stephanus Roos […]
Lees verder...→Die Tuinhekkie – Stanley Cierenberg
Die Tuinhekkie.
Lees verder...→Down to Earth – Caitlin Beetge
Down to Earth – Caitlin Beetge. Kassie has a big secret holding her back from thewhole world. Just when she thinks life can’t getany worse it does.Is Jason just an ordinary guy?Or is he from her past?Can she figure everything out in time?Or disappoint everyone? Biography: I am Caitlin-Anne Beetge, I was born in Pretoria […]
Lees verder...→









