Boekwinkel

Daardie Nag

Daardie Nag Na haar ginekologiese operasie is Debbie Bosman gereed om met haar liefdeslewe voor te gaan. Haar man Bossie is die man van haar drome, maar hy stel glad nie meer in haar belang nie. Hy moes te lank sonder haar liefde klaarkom. Debbie besef hy sien ‘n ander vrou. Sy is gebreek. Hoe […]

Lees verder...

Pauline vind geluk

Pauline vind geluk Wessel Bruwer verbreek sy verhouding met sy liefde, Mandie, toe sy nie met hom wil trou nie en sy ‘n oop verhouding wil hê. Hy verhuis terug na Suid-Afrika en werk as vlieënier by Meyer Industries in George. Pauline Niemand Marx, die suksesvolle eiendomsagent, se lewe kom tot stilstand toe haar man […]

Lees verder...

Botterblom tussen Ysterklip

Die boek word opgedra aan elke mens in die Karoo. Elkeen wat daar woon, werk of wat oor die aarde versprei het, is iemand uniek en besonders. Die area waar die verhaal afspeel tussen Calvinia, Ceres , Middelpos en Sutherland bestaan, maar die plaasname en karakters is fiktief. Baie dankie aan vriende en familie se […]

Lees verder...

Blonde Lugwaardin

Toe Pieter De Jager se verloofde hom met sy beste vriend verneuk het, het hy homself belowe dat hy nooit weer met vroumense deurmekaar sal raak nie. Maar dit was voor hy vir Linda, die blonde lugwaardin, ontmoet het. Linda het sy verlede geken en sy het van die begin af geweet dat hy ‘n […]

Lees verder...

Vlug 527

Hierdie verhaal vertel die verhaal van Kaptein Danie Viljoen wat vir Orion Lugdiens werk. Danie was ʼn offisier in die lugmag waar hy menigte jong veg vlieëniers opgelei het en hy was baie goed in dit wat hy gedoen het. Nogtans het hy baie gewonder hoe hy sou vaar in ʼn nood situasie as hy […]

Lees verder...