Flentertjies
Flentertjies. Orals waar jy gaan hoor jy flentertjies vaniemand se lewe. Hier ‘n staaltjie daar ‘nherinnering. Dit laat my dink aan die houtsaagsels in ‘n marmot se hok. Jy herkou en ougedagtes rol daar deur. Partykeer laat dit jouglimlag en partykeer laat dit jou hartseer. Vandie stories is geinspireër deur ware verhale. Biografie Lia […]
Lees verder...→Gedagte Wandelings
Gedagte Wandelings. ‘n Versameling gedigte (Van die heel bestes!) Biografie Lia Kilian Lia Kilian is ‘n alias. Sy is gebore in Witbank (1968)en groot geword in Vanderbijlpark. Haarlewensbane het haar deur ons land gevat en haardie voorreg gegee om elke provinsie te leer ken enlief te kry. Sy het reeds as jong meisie begin […]
Lees verder...→Skaduwees
Skaduwees. Biografie Louis Rautenbach
Lees verder...→Origin of Sorrows
Origin of Sorrows Biography Louis Rautenbach
Lees verder...→Liefde tussen die sterre
Liefde tussen die sterre. Biografie Louis Rautenbach
Lees verder...→Nagmaal in Kleinzee
Nagmaal in Kleinzee. Hierdie boek(e) se skryfstyl verskil so bietjie van my vorige twee boeke. Die rede daarvoor is dat hierdie boek meestal in die formaat van eposse tussen twee persone geskryf is. Daar moes dus voorsiening gemaak word vir die ander persoon se skryfstyl wat uniek aan hom moes wees. Elkeen van ons vereenselwig […]
Lees verder...→Ek kom nooit Nêrens nie
Ek kom nooit Nêrens nie ‘n Boek met kort stukkies en briewe uit ‘n veraf land. Biografie Anneke Marais
Lees verder...→Die Son kom op
Die Son kom op. BiografieLouis RautenbachResensie:RESENSIE VAN:DIE SON KOM OP. DEUR:P.C. Viljoen. Daar is ‘n liedjie wat lei: I believe in miracles,I’ve seen a soul set free,Miraculous the change in oneRedeemed through Calvary.I’ve seen the LilyPush it’s wayUp through the stubborn SoulI believe in miraclesFor I believe in You. Louis, van die eerste tot die laaste blad, onderwerp jou aan […]
Lees verder...→Dawn Has Broken
Dawn Has Broken BiographyLouis Rautenbach
Lees verder...→Vader se Sondes
Vader se Sondes Biografie Erika Visagie Ek is ‘n doodgewone mens wat lief is om te lees, en natuurlik om te skryf. As die tyd dit toelaat, is ek voor my rekenaar, besig met ‘n storie. Ek is 35 jaar lank getroud met my eerste liefde Markus, en uit die huwelik is twee kinders […]
Lees verder...→









