Nikayla, My Engelkind

Nikayla, My Engelkind.

 

Janet Cloete het grootgeword in 'n myn dorpie, Westonaria. In 1988 verwerf sy 'n sertifikaat van Teologiese studie en raak betrokke by jeugwerk by haar plaaslike gemeente. Op 15 September 2002 verander haar lewe onherroeplik toe haar derde kind gebore word met Down Sindroom. Sy gebruik hierdie lewensondervinding en verwoord dit in 'n boek wat as inspirasie vir ander kan dien, wat deur soortgelyke trauma gaan.

R140.00 + posgeld (Slapband)