Boekwinkel

Vlinders van my hart

Vlinder van my hart – Bets Zeeman Bronkhorst. Bets Zeeman Bronkhorst Bets Bronkhorst is op 21 Desember 1960as ‘n Zeeman gebore in Carletonville. Myouers het in 1962 na Springs verhuis en ekwas daar woonagtig tot en met 1988.Ek was ‘n leerling van Laerskool ChristiaanBeyers, op hoërskool het ek by Dr. JohanJurgens gematrikuleer in 1978.Ek is […]

Lees verder...

Die wraak van Armand Van Rijn

Die wraak van Armand Van Rijn – T Van der Merwe.’n Oud-skool se storie naatloos vervleg met die nuwerwetse…Hierdie boek beskik oor ‘n sweem van herbekendstelling aan ou normes en waardes en herinner sterk aan die stories wat ons grootouers ons vertel het. Dinge soos saam staan, samewerking en omgee vir mekaar, is voorop in […]

Lees verder...

Wie het gedink ‘n vrou se verstand sit tussen haar ore?!

Wie het gedink ‘n vrou se verstand sit tussen haar ore?!   Biografie Antoinette Vermeulen-Pike Antoinette Vermeulen-Pike woon in Bloemfontein saam met haar man ensewe honde. Tussen die twee van hulle het hulle sewe kinders en tweekleinkinders. Sy het vier jaar gelede afgetree na ‘n loopbaan asOnafhanklike Finansiële Adviseur.Haar eerste boek, “Wie het gesê ‘n […]

Lees verder...

Sondes van die verlede

Sondes van die verlede.   Biografie Antoinette Vermeulen-Pike Antoinette Vermeulen-Pike woon in Bloemfontein saam met haar man ensewe honde. Tussen die twee van hulle het hulle sewe kinders en tweekleinkinders. Sy het vier jaar gelede afgetree na ‘n loopbaan asOnafhanklike Finansiële Adviseur.Haar eerste boek, “Wie het gesê ‘n vrou se verstand sit tussen haar ore?” […]

Lees verder...

Die Lengte van ‘n Naelstring

Die Lengte van ‘n Naelstring Nadine volg haar by die agterdeur in. “Ek soek my kind ma, vir wiehet ma my kind gegee?”“Wat bedoel jy? Hoe moet ek weet waar jou skandekind is? Jy hethom self weggegee. Soos ‘n slegte teefhond het jy jou kindweggegee.” “As ek reg onthou was dit pa wat my beveel […]

Lees verder...

Ds. Martha

Ds. Martha Dominee Martha. Sy weet teen hierdie tyd dat God sy witbroodjies heten sy is nie een van hulle nie. Die love story tussen haaren God is lankal verby. Antoinette   RESENSIE Predikante is ook maar net normale mense. Hulle kan ook huweliksprobleme hê, kwaad word, stress ervaar. Uit die aard van die saak […]

Lees verder...

Omnibus 5 – Johan Crous

Omnibus 5 – Johan Crous 3 Boeke in 1 Bundel. (722 bls.) Soekie:Soekie Markgraaff het op drie-en-twintigjarige ouderdom pas klaargemaak met haar studies in Kaapstad na sy ‘n liefdesteleurstelling gehad het. Thinus kon dit nooit aanvaar dat sy ‘n maagd wil bly om dit vir haar man eendag te offer nie. Sy gaan direk na […]

Lees verder...

Omnibus 4 – Johan Crous

Omnibus 4 – Johan Crous 3 Boeke in 1 Bundel. (814 bls.) Pauline vind GelukWessel Bruwer verbreek sy verhouding met sy liefde, Mandie, toe sy nie met hom wil trou nie en sy ‘n oop verhouding wil hê. Hy verhuis terug na Suid-Afrika en werk as vlieënier by Meyer Industries in George.Pauline Niemand Marx, die […]

Lees verder...

Borrelende Woorde

Borrelende woorde. Barry se debuut bindel van gedigte. Biografie. Barend Mouton (Barry) Barend Mouton ‘n plaaswerker is gebore in Loeriesfontein. Hy is tans 43 jaar oud. Sosio-ekonomiese probleme en my hartsliefde vir my taal, Afrikaans lê na my aan my hart en daarom ook die sneller tot my skrywe.  

Lees verder...