Borrelende woorde.
Barry se debuut bindel van gedigte.
Biografie.
Barend Mouton (Barry)
Barend Mouton ‘n plaaswerker is gebore in Loeriesfontein. Hy is tans 43 jaar oud. Sosio-ekonomiese probleme en my hartsliefde vir my taal, Afrikaans lê na my aan my hart en daarom ook die sneller tot my skrywe.