Gedagte Wandelings.
'n Versameling gedigte (Van die heel bestes!)
Biografie
Lia Kilian
Lia Kilian is 'n alias. Sy is gebore in Witbank (1968)
en groot geword in Vanderbijlpark. Haar
lewensbane het haar deur ons land gevat en haar
die voorreg gegee om elke provinsie te leer ken en
lief te kry. Sy het reeds as jong meisie begin skryf,
maar eers in 2005 haar eerste publikasie gedoen.
Sy is 'n digter en skrywer van kortverhale en
novelles. In haar skrywes is sy lief om emosie te
weerspieël in alle vorme en die leser die gedig of
storie te laat ervaar en nie net te lees nie.