Elna Potgieter se nuwe boek – ‘n Unieke Vrystelling

Deel hierdie boodskap op sosiale media!

Elma Potgieter stel hiermee haar volgende boek vry wat ‘n definitiewe moet lees is.

Kliek op die illustrasie om na die boek se bestel blad te gaan.

Uittreksel:

Hoofstuk 21. bladsy 207:

…Ek kyk na Clive en ek dink ja, baie dinge is soveel anders – nie beter nie…
Moet ons waaragtig hier in SA ook eers deur die mislukkingspad van ‘n korrupte “kader-regering” probeer leef voor almal van ons ons vryheid kan terugkry in onafhanklike state.
Wat maak van jou ‘n rassis of apartheidsoortreder as jy ‘n Heimat wil hĂȘ waar jou taal en kultuur kan gedy?
Ekskuus, dalk is die leenwoord politiek onkorrek – dis so Duits my kind…