Elna Potgieter se nuwe boek – ‘n Unieke Vrystelling

Elma Potgieter stel hiermee haar volgende boek vry wat ‘n definitiewe moet lees is. Kliek op die illustrasie om na die boek se bestel blad te gaan. Uittreksel: Hoofstuk 21. bladsy 207: …Ek kyk na Clive en ek dink ja, baie dinge is soveel anders – nie beter nie… Moet ons waaragtig hier in SA […]

Lees verder...

Boekbekendstelling te Gordonsbaai 27 Oktober 2018

Mariëtte het dit weer gedoen met die suksesvolle boekbekendstelling deur Mar-Leo Publiseerders. 27 Oktober sal onthou word as die dag waarop Mariëtte soveel skrywers en vriende bymekaar gebring het in Gordonsbaai. Veels Geluk Mariétte, jy is ‘n wenner uit en uit.   Voor die tyd. Mariëtte, die organiseerder en Johan Crous, die seremoniemonster. Mariëtte se […]

Lees verder...