My Ink Drup deur Hanlie Barnard

Deel hierdie boodskap op sosiale media!
My Ink Drup deur Hanlie Barnard

 

My Ink Drup deur Hanlie Barnard

My Ink Drup deur Hanlie Barnard

My Ink Drup deur Hanlie Barnard

 

 

 

 

 

My Ink Drup, my tweede bundel vir en oor “meer as die mens” waar woorde en gebeure so diep in my pen lê!
Aan Vader altyd die eerste eer vir Sy rivier in vloed van woorde in my dorre tye.
“Dankie…”, die niksseggendste woord, die woord wat nooit tot sy ware stand van betekenis sal kan kom nie. Maar tog is dié woord vir ‘n ieder en ‘n elk, die tuiners in my lewe, familie en vriende vir julle ongelooflike ondersteunings raamwerk.
Groot dankie vir my ongelooflike buiteblad Chantal Fielding, weereens ‘n meesterlike uitgebeelding waar ink se eenvoud met jou verf insmelt.
Haal vir jouself ‘n ietsie uit hier bundel en neem dit vir jouself. Welkom en dankie vir die “saamloop” op my pad deur elke gedig…

Hanlie Barnard

My Ink Drup deur Hanlie Barnard

R140.00 plus posgeld.