My Eerste Pen deur Hanlie Barnard
Woorde was nooit net woorde nie, dit was ‘n taal wat ‘n stem gekry het op papier vroeg in haar lewe. Die passie vir mense, eie gebeure en ook die lewe van ander is nou saamgevat in ‘n bundel waar liefde, seer, geloof en vele meer aanraak word.
My Eerste Pen se saadjie was geplant jare gelde met die pen op die voorblad en wat nou eers genoeg water gekry het om te ontkiem…
Hanlie Barnard
In ‘n Oos-Kaap rugby dorpie Despatch, is Hanlie Barnard gebore, maar ‘n stofstraat grootword was gou na skool verruil vir die besiger stadslewe. Uiteindelik ook vir vrou wees en ma word van twee dogters.