
Ek sal weer 'n loflied sing deur Karen Swanepoel
Belangrik:
Die boek se onkoste beloop R170.00 per eksemplaar, afleweringskoste uitgesluit.
Kies asseblief een van die volgende keuses wanneer u die bestelling plaas:
Opsie 1:
(Mees ekonomiese opsie, maar langste afleweringstydperk)
Opsie 1A
Pep Store na Pep Store @ R59.95 (afleweringstydperk 7 - 9 werksdae) of
Opsie 1 B
Pep Store na Pep Store @ R99.95 (afleweringstydperk 3 - 5 werksdae).
Opsie 2:
(Gerieflikste opsie - word by u adres afgelewer.
Courier Guy tot by u adres (indien daar wel 'n Courier Guy tak in u dorp / stad is) @ R85.00 (afleweringstydperk 2 tot 3 werksdae na hoof sentrums, plus 1 tot 2 dae ekstra vir ander areas).
Opsie 3:
Dieselfde prys as opsie 1B, maar korter afleweringstydperk
Postnet na Postnet @ R99.00 (Afleweringstydperk 2 tot 3 werksdae na hoofsentrums, plus 1 dag ekstra na ander areas).
Indien u Pep Store of Postnet opsie kies, laat weet asseblief na watter tak naaste aan u, die boek versend moet word, asook u kontaknommer.
Indien u opsie 2 kies, stuur asseblief u afleweringsadres waarheen die boek versend moet word, asook 'n kontaknommer.
Betaling:
Betaal asseblief die boekkoste (R170.00), PLUS die afleweringskoste van u keuse (R59.95 - R99.95) in die onderstaande bankrekening:
Karen Swanepoel
ABSA Tjekrekening
4082059065
Takkode 632005
Verwysing: Voorletters en Van, (1A of 1B of 2 of 3).
Stuur u bewys van betaling na;
Sodra u betalingsbewys ontvang is, sal u boek aan u gestuur word en sal die opspoornommer aan u voorsien word.